Deur : Skriba / May 4th, 2018
SONDAG 06 Mei 2018
09:30: Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar (Joh 15:9-17)
Kategese na erediens
Deuroffer: Huis Mopanie
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
(Ek glo aan ’n heilige algemene, Christelike kerk)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Hannie Van Rooyen (14) , Ansie Rossouw (22), Suzette Riedel (13), Berta Palvie (43), Poekie Truter (28), Gerrit Bester (30),Marlie Jonker (29), Karin Koch (56),Anna Dames(Sunfield), Jannie Louw (22) Berta Palvie,
SONDAG – 13 MEI 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Hand 1:15-17)
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As