Deur : Skriba / August 17th, 2018
SONDAG 19 Augustus 2018
09:30 Oggenddiens: Ds NJ Van As (1 Pet 2:4-9)
Priester 1: (Atlete vir Christus)
Deuroffer: Atlete vir Christus
Kategese na erediens
17:30 Discovery Biblestudy : Dr Ryk Van Velden
(In konsistorie)
18:00 Tienerselgroep
19:00: Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Joh 6:51-58)
SONDAG – 26 Augustus 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Num 6: 22-27) Priester 2
19:00: Aanddiens: Ds NJ van As
(Joh 6:56-69)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Arthur Van Rooyen(13), Rida Crouse(Silwerkruin) , Celia Steenkamp se broer
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die volgende
Persone:
Johan Labuschagne
met die afsterwe van hul
Suster