Deur : Skriba / September 7th, 2018
SONDAG 09 September 2018
TOERUSTINGSONDAG & LEPROSIEDAG
09:30 Oggenddiens: Ds NJ Van As ( Matt 13: 31-33, 44-46)
Tema: (Gesalf tot Koning 2)
Deuroffer: Vandag se kollekte is ten bate van
ons fietstoer
Kategese na erediens
Gr 7 het groot groepsbyeenkoms
(Almal kom bymekaar voor in die kerk)
18:00 Tienersel: (Opgefrommel)
19:00: Aanddiens: Ds Annelet Slazus
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Du Toit Fourie(33) Chris Bester(13)
Willem Gericke se broer, Sienie Balie (14) Rida Crouse (Silwerkruin) , Celia Steenkamp se broer, Karien Retief, Ben Bekker , Ansie Rossouw(21) ,Lynette Hugo se pa, Susette Henrick, Maritza Rautenbach (41), Arthur Van Rooyen(13).
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
volgende persone:
Cobus Smit
met die afsterwe van hul
Pa
André Victor
met die afsterwe van hul
Broer
Merike Germishuys
met die afsterwe van hul
Pa
SONDAG – 16 September 2018
09:30 Oggenddiens: Ds Annelet Salzus (Luk 4:16-21)
Tema: Gered, Geroep, Gestuur, Gesalf
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As
(Spr 1: 20-33)