Deur : Skriba / September 28th, 2018
SONDAG 30 September 2018
09:30: Oggenddiens: Ds Jan Grobbelaar
(Ester 7: 1-6, 9-10,) (9: 20-22 )
Deuroffer: Jan Kriel Instituut (Kuilsrivier)
19:00: Aanddiens: Ds NJ Van As (Spr 17:22)
Tema: (‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Jan Weyers (oudlidmaat)
Lorraine Neethling (37),
Therena Orsmond se ma, Willem Gericke se broer,
Rida Crouse (Silwerkruin) , Carien Retief (05),
Ansie Rossouw (21),
Maritza Rautenbach (41),
Arthur Van Rooyen(13).
Koekie Blom (10)
Christa Haasbroek (39)
Jan Du Plessis (28)
SONDAG – 7 Oktober 2018
09:00 Oggenddiens: Dr Nel Van Aarde (Uit Holland)
19:00 Aanddiens: Ds Jan Grobbelaar