Deur : Skriba / November 30th, 2018
SONDAG 02 Desember 2018
09:00: Doopdiens: Ds Annelet Slazus (Jes 9:5
Kategese afsluiting: Belydenis klas vir 2019
met hul ouers bly agter na erediens.
Deuroffer: Silwerkruin
18:15 Vat 5’ers en vat 5 leiers ontmoet in die
kerksaal
19:00: Aandnagmaal: Ds NJ van As (2 Kon 23)
Aandnagmaal met al die vat 5’ers
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Gunter v.d. Westhuizen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
Martin Ackerman (Les Hug)
Ammie Swart (Sakkie & Koerie Van Dyk se dogter)
Anita Le Roux (23)
Ansie Rossouw (21)
Maritza Rautenbach (41)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na die
families
met die afsterwe van
Goofey Middleton
&
Anna Marie Tomlinson