Deur : Skriba / March 1st, 2019
SONDAG 10 MAART 2019
Oggenddiens: Ds Dries Volschenk: Madagaskar
Aanddiens: Ds NJ van As
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS:
John Smith (42)
Esmé van Schalkwyk (31)
Berry Gillespie (39)
Niel Schoeman (18)
Jaco Stander (3)
Hennie van Deventer (7)
Arthur van Rhooyen (13)
Dalene Jooste se ma
Johan Nortier (3
Felix van Niekerk (8)
Maritza Rautenbach (OB en dal)
Nonnie van Zyl (Spruitrivier)
Jannie Swart (17)
Elisna Coetzee (18)
Petro Kruger (15)
Marius Smith (2)
Koekie Blom (10)
Mariana Van Dyk (5)
Uleen Viljoen (35)
Ansie Basson (32)
Ria Buckle
Erna Viljoen se ma
Eunice Gildenhuys se ma
Manie Jurgens (21)
Sandra Coetzee(42)
MEDELYE:
Ons harte gaan uit na
die familie
met die afsterwe van
Essie MacKinnon
(Troosdiens) Dinsdag 10:00
GEBOORTE:
Baie geluk aan Nicholas & Karen Basson met hul babadogtertjie