Deur : Skriba  /  May 24th, 2019

09:30 Oggenddiens 

Ds  Annelet Slazus  (Ps 66)

“Dankbaarheidskreet”

 

18:00 Kapeldiens

By Andrew Murray  Sentrum

(Geen aanddiens  by Wellington-Oos nie)

Deuroffer is vanoggend vir Teologiese kweekskool

 

VANDAG:

Kinderdiens: Alle kleuter en kinderkerk kinders  sluit vanoggend saam met ons aan  in die oggenddiens.

18:00  Jeug@6 in die Sentrum (Ons kuier al van 17:30)

 

VOORBIDDING

Jolanda du Bois (19)

Johan Nortier (3)

Marius Smith (2)

Mariana Van Dyk (5)

Wilhelm & Annelie Arnold   kleinkind

Suzanne Steenkamp se pa en ma

 

 

In die Nuus