Deur : Skriba / May 31st, 2019
09:30 Oggenddiens Ds Lourens Bester (Ps 8)
18:00 Aanddiens Ds NJ van As
DANKOFFERMAAND
VANDAG
Vanoggend begin kinderpinkster. Ons nooi alle kinders tot en met Gr.6 om saam te kom kuier in die Sentrum.
Deuroffer is vanoggend vir Getuienis (Plaaslik)
19:00 Kinderpinkster in die Sentrum
VOORBIDDING
Jolanda du Bois (19)
Johan Nortier (3)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Suzanne Steenkamp se pa en ma
Adele Visser (56)
Baie geluk aan Johan & Carli Blom met die geboorte van hul baba seun.