Deur : Skriba / August 29th, 2019
09:30 Doopdiens
Ds NJ Van As
Hand 10:1-11:18
19:00 Aanddiens
Ds Cornis Botha
VANDAG
Deuroffer is vanoggend vir Gemeenteontwikkeling
Geen kleuterkerk, kinderkerk en kategese
Geen Jeug@6
VOORBIDDING
Sandra Coetzee (Uitsig)
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Nela Kok (Les Hug)
Ria Buckle
Christo & Emmelina Gerber se dogter Ingrid
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Jacob Dampies ( Werker)
Sakkie Van Dyk (13)
MEDELYE
Ons harte gaan uit na George Conradie met die afsterwe van sy ma
&
Christo Botha met die afsterwe van sy ma