Deur : Skriba / September 16th, 2019
09:30 Ds Annelet Slazus
Kinderdiens: Saam om die tafel
18:00 Ds Tienie fliek
Ons gesels saam oor die fliek
VANDAG
Deuroffer is vanoggend t.b.v kampe.
09:30 Kleuterkerk en Kinderkerk: (2-5 jariges en
Gr. R – Gr. 3) sluit aan by erediens vir Kinderdiens
Kategese groepe vir Gr.4-10 ontmoet na die erediens in jul lokale
Wellington Gebedsimfonie 15:30 by Eerste laan 22, Wellington
Jeug@6 Vanaand sluit ons aan by die Prayer Walk teen geweld by die VGK
Van Wyksvlei. Wees asb 17:30 by die Sentrum
VOORBIDDING
Sandra Coetzee (Uitsig)
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Ria Buckle
Christo & Emmelina Gerber se dogter Ingrid
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Jacob Dampies ( Werker)
Sakkie Van Dyk (13)
Boetie Cronje (32)
Myra Sutton (35)
Uleen Viljoen (Spruitrivier)
Christo Pretorius
Bernard Joubert (Les Hugenot)
Gerda Theron (wyk 1)
Medelye met tannie Loutjie Swarts (jarelange Skriba van ons gemeente) wat oorlede is se familie
Gelukwensing: Baie geluk aan Danie en Anneke Hauptfleisch met hul kleindogter