Deur : Skriba / October 10th, 2019
09:00 Ds Cornis Botha
Luk 17:11-19
Hoe sê mens dankie
19:00 Ds NJ Van As
1 Tim 6:11-21
VANDAG
8:30 Kerkraadsverkiesing voor erediens
Deuroffer : Jeugwerk
9:00 Kleuterkerk: (2-5 jariges in die Jeuglokaal) Gestuur vir hier en nou
9:00 Kinderkerk: (Gr. R – Gr. 3 in die Sentrum) Gestuur vir hier en nou
Kategese groepe vir Gr.4-9 na die erediens in jul lokale. Gemaak vir ‘n taak
18:00 Geen Jeug@6 a.g.v. die tienerkamp die naweek
VOORBIDDING
Sandra Coetzee (Uitsig)
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Marius Smith (2)
Mariana Van Dyk (5)
Ria Buckle
Wilhelm & Annelie Arnold kleinkind
Johan Nortier (03)
Daan Spamer (27)
Jacob Dampies ( Werker)
Boetie Cronje (32)
Gerda Theron (wyk 1)
MEDELYE
Ons harte gaan uit na Margaux Geiger & Umari Lategan met die afsterwe van hul moeder Uleen Viljoen
VOLGENDE SONDAG
09:00 Oggenddiens: Ds Cornis Botha
19:00 Aanddiens: Ds Annelet Slazus