Deur : Skriba / January 20th, 2020
VANDAG
Deuroffer is vanoggend t.b.v. Kampe
Wellington Gebedsimfonie (Informele interkerklike gebedsgroep vir herlewing en sendelinge)15:30: Eerstelaan 22, Wellington
KINDERBEDIENING 2020
KLEUTERKERK (2-5 jariges) tydens eredienste in Kleuterlokaal (blou deur) in vierkant: Chantelle Mellet sel. 082 588 5986
KIX EN TEKKIES Woensdae 17:30-18:30: Thonell van der Merwe sel. 072 371 5005 (Kix Gr1-3) (Tekkies Gr 4-7)
KINDERKERK (Gr R-Gr 3) tydens eredienste in die Sentrum Antonette O’Ehley sel. 084 357 8967
Bogenoemde lidmate neem leiding by die bedieninge. Skakel asb met hulle indien u kan of wil help met die onderskeie bedieninge.
TIENERBEDIENING
JEUG @SIX Sondae 17:30 tot 19:00 in die Sentrum: Ds Cornis
MUURPROP Donderdagaande 18:30—20:00 in die Sentrum: Ds Cornis
VOORBIDDING
Edmund O’ Ehley (Patatskloof)
Jacob Dampies ( Werker)
Gert Smith se dogter
Nellie Fick se broer
Marius Mostert
Johan Louw
Carine Retief
MEDELYE
Frank Badenhorst se ma is oorlede
Vileen Rossouw se pa is oorlede
GEBOORTES:
Gelukwensing aan Kobus en Chantelle met die geboorte van hul baba