Deur : Skriba / August 1st, 2014
SONDAG 3 Augustus 2014
40 DAE BEGIN
Deuroffer – Moslembediening: Wessel & Lumé Cronjé
09:30 Oggenddiens – Ds Ruan du Plooy van Middelburg
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – ’n Seun vir Abraham
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal
09:00 Kinderkerk – Die Sentrum – Poppekas
10:00 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar – Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is…