Deur : Skriba / September 26th, 2014
Deuroffer – Bediening aan die Jode
09:30 Oggenddiens – Ds NJ van As – Nie elkeen wat sê” “Here, Here” sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie …. Mat 7:21
09:00 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – Dawid en Goliat
09:00 Kleuterkerk – Jeuglokaal
10:00 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
18:00 Tienerselgroep (Gr 7 – 12) – Die Sentrum
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar