Auto Draft
Deur : Skriba / August 12th, 2016
SONDAG 14 AUG’2016
40 DAE BEGIN
OFFER: JAN KRIEL INSTITUUT
VANDAG SE PROGRAM
09:30 Nagmaal – Jan Grobbelaar
Tema 1 (40 Dae): Gelukkig in nederige afhanklikheid
09:30 Peuterkerk
09:30 Kleuterkerk
09:30 Kinderkerk – (Jesus is lief vir kinders)
10:30 Tee na oggenddiens
17:30 Tienerselgroep
19:00 Sportdiens – Ds Theo van Zyl