Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 23rd, 2017

SONDAG 05 November 2017

Offer: Sunfield (Plaaslik)

VANDAG SE PROGRAM

09:00 Doopdiens Ds Jan Grobbelaar (Jes 43)

10:00  Kategese

19:00  Aandnagmaal – Ds NJ Van As &

                                             Rev Christopher  Lawrence

(Pres Kerk)

PREEKBEURTE

SONDAG 12 November 2017

09:00 Oggenddiens: Dr Hennie Van Deventer

19:00 –  Aanddiens:  Dr Ryk Van Velden

KOM ONS BID VIR:

SIEKELYS: Margie  Stemmet (Les Hug A), Mariana Geldenhuys(wyk 12),

Christo Gerber (wyk 16) Rika Visagie (wyk 50), Ammie Van Dyk (wyk  13), Hannes Lotze ,Chris Buys (Wyk 35) Tiaan Ferreira (Wyk 16) Obie Prins (Ma) Sakkie Van Dyk (Wyk 13), Nicolene Stander (Wyk 16),  Anita Bester (wyk 13), Jemona Nel (wyk 35) Martin Ackerman(Les Hug), Henry Jonker se ma, Hannes & Suzanne Fabricius se seun Jaco, Anita Bester (Wyk 13)

MEDELYE:

Ons harte gaan uit na die volgende persone met die afsterwe van hul geliefde:

Suster

Charl Tomlinson

 

 

 

In die Nuus