Auto Draft
Deur : Skriba / March 2nd, 2018
SONDAG 04 Maart 2018
Deuroffer: Arbeidsbediening
LYDENSWEEK
09:00 Doopdiens – Ds NJ Van As & Ds Hannes Theron
(Joh 2:13-22)
(Bevestiging: Dr Eddie Orsmond)
Kategese
19:00 Aanddiens – Ds NJ Van As (Joh 20:26-31)
(Jesus Christus, ons Here)
KOM ONS BID VIR:
SIEKELYS: Gert Engelbrecht (wyk 4), Daan Spamer (wyk 27), Anna Marie Tomlinson (wyk16), Sunette Laubscherse ma(Miemie), Jannie Louw (wyk 22), Betz Fivas ( wyk O/B en Dal),Martin Ackerman, Eliana Steenkamp se ma, Obie Prins se ma, Tiaan Strachan(wyk 50), Ernst Dörnbrack (wyk 4), Piet Jacobs (Les Hug A), Petro Botha (Wyk 17),