Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 26th, 2012

09:30    Oggenddiens     –  Ds NJ van As – Geesgedrewe gemeente

09:30    Peuterkerk         –  Kleutersorglokaal – God het vrugte en groente gemaak

09:30    Kleuterkerk       –  Jeuglokaal – Jesus seën die kindertjies

09:30    Kinderkerk         –  Die Sentrum – Survivor Nineve!

10:30    Kategeseklasse vergader almal direk na die erediens in die kerk en verdaag daarna na onderskeie klasse.

              Tee by Die Sentrum na oggenddiens

              Geen Tienerbyeenkoms agv afsluiting van Pinkster   

19:00    Aanddiens       –  Ds Jan Grobbelaar – Lofprysingsdiens

In die Nuus