Auto Draft
Deur : Skriba / July 22nd, 2012
09:30 Oggenddiens – Ds Ds Jan Grobbelaar
09:30 Peuterkerk – Kleutersorglokaal – God het insekte gemaak
09:30 Kleuterkerk – Jeuglokaal – Gelykenis van die verlore skaap en muntstuk
09:30 Kinderkerk – Die Sentrum – Jerusalem is in die moeilikheid
10:30 Kategese
Tee by Die Sentrum na oggenddiens
19:00 Aanddiens – Ds Ds NJ van As – Versterk die slap hande en lam knieë
Kerssangdiensverg direk na aanddiens