Deur : Skriba  /  June 29th, 2014

“Ek maak jou ‘n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik.”  Jes 49:6

 

Ons uitreikspan is oppad Malawi toe en ons bid dat hulle veilig sal ry en die Here hulle teen alle gevare sal beskerm.

In die Nuus