Deur : Skriba  /  February 2nd, 2016

JEUGPROGRAM

Woensdag:             

16:00 – 17:00 – Kix (Voorskool tot Gr 3) – Vrugtespele (Trek swemklere aan en bring `n handdoek)

17:30 – 18:30 – Tekkies (Gr 4 – 6)

17:30 – 18:30 – Twitters (Gr 7)

 

PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK

Maandag                

17:30 – Herfsvreugdekoor Oefening

18:00 – Aktuele Sake Vergadering

19:00 – Week van vernuwing – Aanddiens – Ds. Breda Ludik (Bid met die Bybel – die kop en die hart)

 

Dinsdag                   

19:00 – Week van vernuwing – Aanddiens – Ds. Breda Ludik (Bid met eenvoud en stilte)

 

Woensdag               

09:00 – Gebedsgroep

15:00 – Sunfield Vrugtefees

 19:00 – Week van vernuwing – Aanddiens  – Ds. Breda Ludik (Aktiewe gebed)

 

Donderdag             

10:00 – Vreugdediens komitee vergadering (By Hetta Cloete – Sarembockstr 12) 

19:00 – Jongwerkendes

 

Vrydag                      

19:00 – Ysskaats vir Tieners

 

Sondag                      

08:45– Kategese uitstappie

 

Preekbeurt – Sondag 7 Februarie  

09:00 Oggenddiens – Ds Jan Grobbelaar

19:00 Aanddiens         – Ds NJ van As

In die Nuus