Deur : Skriba / April 5th, 2019
WEEK PROGRAM
Maandag
17:30 Herfsvreugde kooroefening
18:00 Plaasbasaarvergadering in konsistorie
Dinsdag
07:30 Bybelstudie (Konsistorie) Dr Eddie
Orsmond maak vir ons die boek Openbaring
meer verstaanbaar. (Almal welkom)
09:00 Vrouebiduur “ Paasnaweek
17:30 Kix “Op pad met Jesus”
Woensdag:
17:30 Tekkies (Gr 4-7) “Op pad met Jesus”
Donderdag:
18:30 Muurprop “Influencers”