Deur : Skriba / April 6th, 2014
JEUGPROGRAM
Donderdag
19:00 – Jongwerkendes
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
18:00 – Aktuelesakebediening – Die Sentrum
Barmhartigheidsdiens – Konsistorie
19:00 – Gemeentebediening – Konsistorie
Jeugbediening – Die Sentrum
Dinsdag
07:30 – Bybelstudie
09:00 – Vrouebiduur – Mengelmoes kardoes
Leraarsbidure – Wyke 27, Hertzog, Onder Berg-en-Dal & Richelieu
Woensdag
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
18:00 – Diensteverhoudings – Moederskamer
19:00 – Eiendomme – Konsistorie
Donderdag
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25
19:00 – Getuienis – Jeuglokaal
19:00 – Toerusting vir kategete – Die Sentrum
Vrydag
18:00 – 21:00 – Daniël Konferensie
Saterdag
08:00 – 16: 00 – Daniël Konferensie