Deur : Skriba / September 28th, 2014
JEUGPROGRAM
Vrydag: 11:30 – Fietstoer vertrek v/a Die Sentrum
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor oefen
18:00 – Fietstoervergadering vir alle helpers – Die Sentrum
Dinsdag:
07:30 – Bybelstudie
10:00 – 40 Dae – Kerk – Nie elkeen wat sê” “Here, Here” sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie ….
Mat 7:21
18:00 – Wildsfeesvergadering vir alle basaarsameroepsters – Die Sentrum
Leraarsbidure – wyke 27, Hertzog, Onder Berg-en-Dal & Richelieu
Woensdag:
09:00 – Gebedsgroep – Konsistorie
19:00 – Spesiale UK vergadering – Die Sentrum
Donderdag:
05:30 – Bybelstudie – Barlinkastraat 25