Auto Draft

Deur : Skriba  /  February 22nd, 2019

Maandag:

17:30 Herfsvreugde kooroefening

 

Dinsdag:

07:30 Bybelstudie Konsistorie

17:30 Kix  – Dapper Dissipels

18:00 Doopkursus

          Leraarsbiduur – 4,7,20,21 (Konsistorie) Alle wyke

 

Woensdag:  

10:00 Bybelskool (Gemeentesentrum Moeder)

17:30 Geen Tekkies (Gr 4-7)

18:30 Bybelskool (Gemeentesentrum Moeder)

19:00 Volg Jesus     

 

Donderdag:

05:30 Bybelstudie (Barlinkastraat 25)

18:30 Muurprop (Graad 7-12)  “NOT A FAN”

         (Om te kan bid vir ander)

19:00 Wêreldbiddag vir vroue (Wellington-Oos kerk)

 

Vrydag:

Kategesekamp Gr.4-7

Buitelugfliek : 18:30 vir 19:00 by die kerk

 

Saterdag:

7:00 Manneontbyt Spur (Wêreldbiddag)

8:30 Kursus: Wandel in die Woord : In die Sentrum

 

 

 

   

                      

                          

 

 

In die Nuus