Auto Draft
Deur : Skriba / February 15th, 2016
JEUGPROGRAM
Woensdag:
16:00 – 17:00 – Kix
17:30 – 18:30 – Tekkies (Gr 4 – 6)
17:30 – 18:30 – Twitters (Gr 7)
Vrydag:
Gr. 4 – 7 – Vertrek op Boskamp
PROGRAM VIR DIE RES VAN DIE WEEK
Maandag:
17:30 – Herfsvreugdekoor Oefening
Dinsdag:
07.30 – Bybelstudie / Gebedsgroep
Woensdag:
09:00 – Gebedsgroep
19:30 – Kerkraad Kenmekaar
Donderdag:
19:00 – Jongwerkendes
19:00 – Senior Burger Funksie
Preekbeurt – Sondag 21 Februarie:
09:00 Oggenddiens – Ds NJ van As (Derde Lydensweek – Sendingsondag):
19:00 Aanddiens – Ds Jan Grobbelaar